Pages

Followers

Sunday, May 8, 2011

MOEDERS DAG

AAN ALLE MOEDERS
mom
‘n Ma se hart is baie maal gebreek, stukkend van bekommernis, pyn, skuld gevoelens, verwyte & moegheid. Ma’s is die wonderwesens.
Sy lag tussen deur haar eie seer. Lank nadat almal gaan slaap het ruim sy nog op & bid vir elkeen voordat sy weg sluimer.
‘n Ma  maak altyd reg wat stukkend is, selfs ‘n gebreekte hart soms. Sy hou die gesin bymekaar met liefde en vergifnis. Ja, jare ndat haar kinders uit die huis is, refrein ha “lessies” steeds. Vader, gee asb al die moeders van dag ‘n spesiale drukkie
Gelukkige moedersdag !!!

2 comments:

  1. so lekker om Afrikaans in blog land te sien!

    ReplyDelete
  2. Dankie Hannelie, en welkom op my Blog!

    ReplyDelete